Back to Reading
1 Samuel 5:8
▼
“Daarom het hulle al die vorste van die Filistyne by hulle byeen laat kom en gevra: Wat moet ons met die ark van die God van Israel doen? En dié het gesê: Laat die ark van die God van Israel oorgaan na Gat toe. Daarop het hulle die ark van die God van Israel oorgebring.”
Want to go deeper?
Launch Tilde AI. Ask a specific question and we'll extract knowledge in real time.