Back to Reading
2 Kronieke 18:3
▼
“Toe sê Agab, die koning van Israel, vir Jósafat, die koning van Juda: Sal u met my saam na Ramot in Gílead trek? En hy antwoord hom: Ek is soos u, en my volk soos u volk, en ons sal saam met u in die oorlog wees.”
Want to go deeper?
Launch Tilde AI. Ask a specific question and we'll extract knowledge in real time.