Back to Reading
2 Kronieke 22:9
▼
“Daarna het hy Ahásia gesoek, en hulle het hom gevang terwyl hy in Samaría wegkruip en hom na Jehu gebring; en hulle het hom gedood en hom begrawe, want hulle het gesê: Hy is die seun van Jósafat, wat die HERE met sy hele hart gesoek het. En daar was niemand in die huis van Ahásia wat in staat was om te regeer nie.”
Want to go deeper?
Launch Tilde AI. Ask a specific question and we'll extract knowledge in real time.