Back to Reading
Die handelinge van die apostels 1:13
▼
“En toe hulle daar kom, gaan hulle na die bo-vertrek waar hulle gewoond was om te vertoef, naamlik: Petrus en Jakobus en Johannes en Andréas, Filippus en Thomas, Bartholoméüs en Matthéüs, Jakobus, die seun van Alféüs, en Simon, die Yweraar, en Judas, die seun van Jakobus.”
Want to go deeper?
Launch Tilde AI. Ask a specific question and we'll extract knowledge in real time.