Back to Reading
Daniël 12:7
▼
“Toe hoor ek die man, met linne bekleed, wat bo-oor die water van die rivier was, en hy het sy regterhand en sy linkerhand na die hemel opgehef en gesweer by die Ewig-Lewende: 'n Tyd, tye en 'n halwe tyd, en as hulle die mag van die heilige volk geheel verstrooi het, sal al hierdie dinge vervul word.”
Want to go deeper?
Launch Tilde AI. Ask a specific question and we'll extract knowledge in real time.