Back to Reading
Daniël 3:24
▼
“Toe het koning Nebukadnésar verskrik geword en haastig opgestaan; hy het sy raadsmanne toegespreek en gesê: Het ons nie drie manne geboeid binne-in die vuur gegooi nie? Hulle antwoord en sê aan die koning: Sekerlik, o koning!”
Want to go deeper?
Launch Tilde AI. Ask a specific question and we'll extract knowledge in real time.