Back to Reading
Deuteronomium 5:33
▼
“In al die weë wat die HERE julle God julle beveel het moet julle wandel, sodat julle kan lewe en dit met julle goed kan gaan en julle die dae kan verleng in die land wat julle in besit sal neem.”
Want to go deeper?
Launch Tilde AI. Ask a specific question and we'll extract knowledge in real time.