Back to Reading
Jeremia 3:1
▼
“Hy sê: As 'n man sy vrou verstoot, en sy gaan van hom af weg en word 'n ander man s'n, kan hy dan nog na haar teruggaan? Sal daardie land nie skandelik ontheilig word nie? En jy het met baie minnaars gehoereer en wil na My terugkom, spreek die HERE!”
Want to go deeper?
Launch Tilde AI. Ask a specific question and we'll extract knowledge in real time.